Boland Plastiek Produkte is gestig in 1996 in die Paarl in die Wes-Kaap.

Die stigterslede was Eddie Visser, Manie Marais en Danie Nel. Al 3 is steeds betrokke by Boland Plastiek en dien steeds op die direksie. Die maatskappy beskik vandag oor ‘n moderne produksie-fasiliteit om sy uitgebreide kliënte-basis tydig te kan bedien. Lees gerus verder oor ons produkreeks en inligting oor ons besigheid.

Produkte:

  • HDPE Pype (Hoë Digtheid Poli-etileen)
  • LDPE Pype (Lae Digtheid Poli-etileen)
  • PVC Dreineringspyp
  • PP Pype (Poly Cop)
Kliek hier om Boland Plastiek se webwerf (www.bolandplastiek.co.za) te besoek.

© Copyright 2010 Finmar. All Rights Reserved | Website Developed by Netkonect
Australian Properties | Boland Plastiek | Contact Us | Finmar Properties | Health Care Options | Impex Overview | Home | Investment Planning | Meet the Team | News | Other Services | Risk Benefit Analysis | Short Term Insurance