Laat Hefboomfinansiering vir u Eiendomsbelegging werk

Welvaartskepping oor die medium tot langtermyn.

Met hierdie belegging gebruik die kliënt die bank se balansstaat om ‘n bate te skep wat afbetaal word in omtrent 10 jaar. Kliënte ontvang dan ‘n annïuteit inkomste wat bydrae by hulle huidige inkomste. Die belegging is belastingeffektief aangesien die kliënt die rentekoste en die jaarlikse administrasiekoste kan afspeel teen sy bruto inkomste ontvang. Die belegging is baie buigsaam – die kliënt kan addisionele fondse byvoeg of hy kan die belegging verkoop sonder enige kansellasiekoste vanaf Finmar of enige kredietinstansie, solank die kliënt nie die rentekoers vasgemaak het nie.

Kontantvloei vooruitskatting

Hier is ‘n illustrasie van ‘n belegging met 60% hefboomfinansiering met ‘n R1 miljoen deposito by ‘n handelsrekening by ‘n aandelemakelaar.

Portefeuljes word saamgestel om die individuele kliënt se unieke beleggings doelwitte na te streef.

‘n Tipiese voorbeeld van ‘n belegging met 60% hefboomfinansiering

  • Kliënt deponeer R1 miljoen in ‘n handelsrekening in hulle naam by ‘nandelemakelaar.
  • Finmar fasiliteer die verkryging van ‘n R1.5 miljoen lening dmv verskeie banke wat hierdie fasiliteit aanbied.
  • Finmar stel ‘n portefeulje saam bestaande uit genoteerde eiendoms-aandele. Die samestelling is volgens die kliënt se beleggingsdoelwitte.
  • Alle inkomste wat uit die R2.5miljoen genoteerde eiendomsportefeulje voort-spruit word gebruik om die lening aft e betaal oor ‘n periode van omtrent 10 jaar.
Die grafiek illustreer hierdie voorbeeld. (PDF)

You need to have Adobe Acrobat Reader installed on your computer to view the PDF file.
You can download the software by clicking here.


<<< Back to News

© Copyright 2010 Finmar. All Rights Reserved | Website Developed by Netkonect
Australian Properties | Boland Plastiek | Contact Us | Dachstein Administration Solutions | Finmar Properties | Health Care Options | Impex Overview | Home | Investment Planning | Meet the Team | News | Other Services | Risk Benefit Analysis | Short Term Insurance